| Modulekode | OTX 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Dieptestudie van boonsteledemaat-biomeganika en -ergonomie; evaluasie en behandelingstegnieke vir hand- en boonsteledemaatbeserings en -toestande; gevorderde kliniese hantering. |
| Modulekrediete | 36.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App